Dias kry sy huis terug
Strafregtelike klagte duur voort
Die hof het beslis dat die volmag wat August Maletzky gebruik het om Samuel Dias se huis te verkoop, ongeldig is.
Die hoërhof in Windhoek het onlangs beslis dat die huis wat die lekeregsman, August Maletzky, sonder die 84-jarige Angolese eienaar, Samuel Dias, se medewete verkoop het, weer in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie