Diamantwaardasie draai in hof
Nuska wil kontrak met Namdia verleng
Die minister van myne en energie sê die wet verplig hom net om diamante te laat waardeer wanneer hulle gemyn word, vir die doel om belasting en tantieme vas te stel.
Die saak waarin Nuska Technologies die minister van myne en energie hof toe sleep, is Dinsdag in die hoërhof in Windhoek aangehoor. Die saak handel oor dié maatskappy se waardas
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie