Diamantrooftog: Beseerde verdagte borgtog geweier
Soektog na ‘meer verdagtes’ duur voort
Sam Shololo is op 21 Januarie uit die hospitaal ontslaan en die hof het gister beslis dat hy vir eers agter tralies moet bly.
’n Oudsoldaat en die tweede beskuldigde in die Namib Desert Diamonds (Namdia)-rooftog, Sam Shololo, is borgtog geweier.Landdros Olga Muharukua het gister Shololo se aansoek om bo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie