Derde borgtoguitstel ‘onsensitief’
Familie van vermoorde aanklaer wag tevergeefs
Hoëlui in die regbank het die naweek na wyle Justine Shiweda se begrafnis gereis terwyl die landdros glo nie weens onbetaalde reis- en verblyftoelae na die hof kon reis nie.
Senior lede van Namibië se regbank kon die afgelope naweek Noorde toe reis om die begrafnis van die vermoorde aanklaer Justine Shiweda by te woon – selfs terwyl die landdros wat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie