De Klerk vandag weer in SA hof

Sy aansoek om borgtog duur voort
Die staat argumenteer as borgtog aan Marén de Klerk toegestaan word, kan dit die Fishrot-verhoor – wat op 23 Oktober in Namibië begin – vertraag.
Ellanie Smit,Tanja Bause
Ellanie Smit – Die Namibiese voortvlugtige Marén de Klerk, wat vroeër vanjaar sy naam na Michael verander het, sal vandag hoor of hy op borgtog vrygelaat gaan word. De Klerk se
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer