Die voortvlugtige Fishrot-beskuldigde, Marén de Klerk. Foto Argief
Die voortvlugtige Fishrot-beskuldigde, Marén de Klerk. Foto Argief

De Klerk maak saak teen AG

N$6,5 miljoen in rekeninge
Marén de Klerk versoek die hof om 'n bewaringsbevel op twee van sy bankrekeninge tersyde te stel.
Kristien Kruger
Die voortvlugtige Fishrot-beskuldigde, Marén de Klerk, het einde verlede maand ’n saak teen die aanklaer-generaal (AG) aanhangig gemaak in ’n poging om ’n bewaringsbevel op twee van sy bankrekeninge, met altesaam meer as N$6 miljoen in, tersyde te stel.

Die bevel is ingevolge die wet op die voorkoming van georganiseerde misdaad (Poca) in Oktober verlede jaar uitgereik nadat die AG, Martha Imalwa, die hoërhof genader het om ’n voorlopige bewaringsbevel te bekom. Die voorlopige bevel is toegestaan en is in Desember ’n finale bewaringsbevel gemaak.

Een van die rekeninge is in De Klerk se naam en het sowat N$1,8 miljoen in. Die ander rekening, met sowat N$4,7 miljoen in, is in die naam van sy destydse prokureursfirma De Klerk, Horn en Coetzee Incorporated (DHC).

Ingevolge die hofbevel mag die geld in dié twee rekeninge nie deur enigiemand gebruik word voordat Imalwa nie aansoek gedoen het dat die fondse aan die staat verbeurd verklaar word nie.

‘OPBRENGS VAN MISDAAD’

Die bevel is toegestaan op grond daarvan dat dit na bewering die opbrengs van misdaad is, maar De Klerk ontken in sy verklaring wat by die hof ingedien is dat die geld in sy rekening die opbrengs van onwettige aktiwiteite is.

Hy beweer “die destydse prokureur-generaal” – wat verwys na die Fishrot-beskuldigde, Sacky Shanghala, maar wie se naam De Klerk nie vermeld nie – het regskostes aan hom betaal.

Hy beweer verder “die destydse prokureur-generaal” het hom in 2017 opdrag gegee om “Swapo se verkiesingsveldtog” te bestuur. Shanghala, asook sy medebeskuldigde James Hatuikulipi, het hom ook instruksies gegee om fondse aan ander individue en entiteite te betaal.

De Klerk beweer in sy verklaring hy het eers in November 2019, toe die Fishrot-korrupsieskandaal op die lappe gekom het, besef die fondse is moontlik uit onwettige aktiwiteite bekom.

Die staat beweer byna N$82 miljoen se gebruiksgelde vir visvangkwotas – wat veronderstel was om na die National Fishing Corporation of Namibië (Fishcor) te gaan – het deur De Klerk se firma en maatskappy gegaan.

Die betrokke maatskappy is Celax Investments Number One, waarvan De Klerk die enigste aandeelhouer is. Die staat het na bewering bewyse dat geld deur Celax Investments herlei is na ses van die tien Fishot-beskuldigdes wat tans in aanhouding is; naamlik Shanghala, James Hatuikulipi, Bernard Esau, Tamson Hatuikulipi, Mike Nghipunya en Pius Mwatelulo, of hul geaffilieerde entiteite.

SKOONVELD

De Klerk het in Januarie 2020 uit Namibië gevlug en het sedertdien nog nie teruggekeer nie.

’n Lasbrief vir sy inhegtenisname is in April 2021 uitgereik en daarna is ’n versoek aan Suid-Afrika gerig om hom aan Namibië uit te lewer.

De Klerk weier om bekend te maak waar hy hom tans bevind en sê hy het ook geen voorneme om na Namibië terug te keer nie.

Hy vrees glo vir sy lewe en beweer dit is nie veilig vir hom om terug te kom nie.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%