Dagga-olie het MNS-lyer ‘aansienlik’ gehelp
Finale vertoë volgende maand aangehoor
'n Vrou wat teregstaan op klagte van daggaverbouing en dwelmbesit, se lewensmaat wat aan 'n aftakelende motorneuronsiekte ly, het getuig dat dagga-olie sy toestand drasties verbeter het.
Die 63-jarige mnr. Rainer Kring het verlede Donderdag stadig sy pad na die getuiebank in die landdroshof op Swakopmund gevind terwyl hy op ‘n loopraam steun. Pleks daarvan om te
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie