Dagblad beboet vir laster

Uitlatings moet teruggetrek word, beveel hof
Hoewel Andreas Nelumbu N$300 000 geëis het, het die hof beveel dat New Era N$50 000 moet betaal en in die openbaar om verskoning moet vra.
Kristien Kruger
Die New Era Publication is met N$50 000 beboet nadat die hof bevind het dat dié dagblad lasterlike stellings oor ’n polisiekommissaris gepubliseer het.Die hoërhof in Windhoek h
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer