CoW: Kanime moet N$6,8 miljoen opdok
Eis word eerskomende Vrydag aangehoor
Abraham Kanime het einde Januarie 2020 as stadspolisiehoof bedank, maar die raad – destyds onder Swapo se stewige greep – het besluit om sy dienste vir 'n verdere drie jaar te behou.
Jemima Beukes - Windhoek se stadsraad (CoW) eis dat die stadspolisiehoof, Abraham Kanime, alle salarisbetalings, insluitend drie 13de tjeks, sowel as maandelikse behuising en motor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie