Conradie, Damases ná 14 jaar gevonnis
‘Ernstige verraad van korporatiewe vertroue’
Tydens die vonnisverrigtinge het aanklaer Edmund Marondedze aangevoer dat die erns van die oortredings, die betrokke bedrag en die noodsaaklikheid om korrupsie af te skrik, gevangenisstraf regverdig.
Regter Thomas Masuku het korrupsie beskryf as ’n misdryf wat sorgvuldig beplan en uitgevoer word nadat oortreders die swakpunte van ’n organisasie of stelsel bestudeer vir hul
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie