Coenie en sy vrou wéér in aanhouding
Verskyn môre in hof
'n Egpaar wat betrek word by 'n beweerde onwettige beleggingskema waarin deposante glo meer as N$160 miljoen betaal het, is weer in hegtenis geneem.
Hoewel die kripto-belegger Coenraad (Coenie) Botha (69) en sy Zimbabwiese vrou, Charlotte Murove (32), Vrydag vrygelaat is, is hulle weer in hegtenis geneem en sal hulle na verwagt
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie