Chico-werkers moet pligte hervat, sê hof
Interdik word toegestaan
'n Chinese maatskappy se dringende aansoek om 'n interdik teen sy werkers te verkry om 'n onwettige staking te beëindig, is Vrydag toegestaan.
Die China Henan International Cooperation Group (Chico) se dringende aansoek om ’n interdik te bekom wat die staking van sy werknemers sal beëinding, is Vrydag in die hoërhof i
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie