Buitelandse maatskappy trek eis teen Beefcor terug
Moet plaaslike vleisverskaffer se regskostes dek
Die GPS Food Group het die saak teruggetrek waarin hy beweer Beefcor het vleis aan die maatskappy verskaf wat met salmonella besmet was.
’n Buitelandse maatskappy, wat ’n plaaslike vleisverskaffer daarvan beskuldig het dat hy beesvleis verkoop wat met salmonella besmet is, het sy aansoek in die hoërhof terugget
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie