Buitelandse kliënt sleep Beefcor hof toe
Saak uitgestel tot Junie
GPS Food beweer in sy eisbesonderhede dat Beefcor hul ooreenkoms verbreek het deur beesvleisprodukte wat met salmonella besmet was, te verkoop.
’n Plaaslike vleisverskaffer staar ’n regsgeding van N$2,4 miljoen van een van sy buitelandse kliënte in die gesig nadat ontbeende beesvleissnitte na bewering met salmonella b
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie