Broer getuig suster het vir geld gevra
Hengari gee glo net N$200
Die vrou wat die voormalige landbouminister van verkragting beskuldig, het glo aan haar broer gesê die polisie gaan hom vrylaat omdat hulle eintlik net vir Mac Hengari wil hê.
Die broer van die 21-jarige vrou wat die voormalige minister van landbou, visserye, bosbou, water en grondhervorming van verkragting beskuldig, het gister in besonderhede getuig oo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie