Broer getuig suster het vir geld gevra

Hengari gee glo net N$200
Die vrou wat die voormalige landbouminister van verkragting beskuldig, het glo aan haar broer gesê die polisie gaan hom vrylaat omdat hulle eintlik net vir Mac Hengari wil hê.
Nuusredaksie – Die broer van die 21-jarige vrou wat die voormalige minister van landbou, visserye, bosbou, water en grondhervorming van verkragting beskuldig, het Woensdag in bes
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer