Brockerhoff borgtog geweier

Uitgewys as gewoontemisdadiger
Volgens die staatsaanklaer het die beskuldigde vorige veroordelings en talle hangende sake, soos onder meer kokaïensmokkelary, teen hom.
Francoise Steynberg
Boere, lede van die Namibië Landbou-unie (NLU), die Rehoboth Livestock Crime Organisation (RLCO), buurtwagte en die Namibiese polisie (Nampol) het gister na die landdroshof in Win
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer