Boorwerk het reeds begin, sê ReconAfrica
Verlof tot appèl van die hand gewys
Hoewel lede van die gemeenskap steeds poog om 'n interdik teen ReconAfrica te verkry om die boor van vier nuwe boorgate te verhoed, het boorwerk reeds begin.
Reconnaissance Energy Namibia (ReconAfrica) staar tans twee hangende hofsake in die gesig. Albei sake is deur lede van die gemeenskap in die Kavango Wes- en Oosstreek aanhangig gem
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie