Boervrou kry borgtog van N$10 000
‘Ons wil nie politiek by saak betrek nie’
In 'n verrassende wending het die staat gister nie me. Marieta Wilhelm se aansoek om borgtog teengestaan nie en is sy op borgtog vrygelaat.
Familie en vriende was gister verlig toe die 65-jarige me. Marieta Wilhelm, ná meer as twee weke in aanhouding, op borgtog vrygelaat is. Die 65-jarige vroueboer van Fokshof, wat o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie