Boer weer in hof wat glo kind omry
Saak hervat op 24 November
Die man wat na bewering 'n negejarige meisie raakgery het en nou teregstaan op 'n klag van strafbare manslag, het gister in die hof op Mariental verskyn.
Die boer op Mariental wat in Mei vanjaar na bewering ’n negejarige meisie omgery het, se saak is gister in die landdroshof op dié dorp tot 24 November uitgestel.Mnr. Johan Meyer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie