Bemiddeling nog nie verby, sê Wu

Skuld van N$68,4 miljoen
Die hof het die saak aanvanklik op 2 Maart vir bemiddeling verwys in die hoop dat ’n neutrale fasiliteerder die partye kon help om gemeenskaplike grond te vind.
Kenya Kambowe
Pogings deur die prominente sakevrou Qiaoxia Wu, algemeen bekend as Stina Wu, om ’n massiewe regstryd van N$68,4 miljoen met die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) te skik, het
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer