Bejaardes se moordenaar bring aansoek vóór vonnis
Saak uitgestel tot Maart
Een van die veroordeelde moordenaars beweer daar was onreëlmatighede tydens die verhoor.
Die vonnisoplegging van die twee mans wat skuldig bevind is aan die grumoord op ’n bejaarde egpaar op hul plaas naby Koës in Februarie 2018 is vertraag.Die vertraging is weens e
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie