B1 City-saak: Drie vra om kwytskelding
‘Niks onwettig het gebeur nie’
Die drie beweerde bedrieërs wat glo by die B1 City-ontwikkeling betrokke was, het aansoek gedoen om van verskeie klagte vrygespreek te word.
Enige misdrywe wat Kelly Nghixulifwa in sy posisie as RCC-hoof vir selfverryking kon gepleeg het, sou plaasgevind het voor die relevante deel van die Teenkorrupsiewet van krag was.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie