Austin Elindi moet rekening van N$86 000 vir spa hoes
Bestee sowat N$1 000 per dag by hotel
'n Hofbevel het Elindi gelas om die volle bedrag wat verskuldig is, plus rente teen 'n koers van 20% per jaar, asook die koste van die saak te betaal.
Die hoërhof in Windhoek het ’n verstekvonnis ten gunste van Seaside Hotel & Spa in Swakopmund teen Erongo Petroleum CC, deur sy eienaar Austin Elindi, toegestaan vir die versuim
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie