Asdrommoord: Zimbabwiërs pleit onskuldig
Negejarige se liggaam in vullisdrom verbrand
Die drietal het na bewering die polisie mislei en beweer die oorledene is in Zimbabwe toe hulle gevra is waar die jong meisie was.
Dit is reeds vier jaar nadat die negejarige Akundaishe Natalie Chipomho met ’n besemstok doodgeslaan en haar liggaam in ’n munisipale vullisdrom gegooi en aan die brand gesteek
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie