Amushelelo bly in aanhouding

Redes nog nie bekend gemaak
Die aktivis Michael Amushelelo sal ingevolge 'n beslissing deur regters Naomi Shivute en Philanda Christiaan agter tralies bly.
Iréne-Mari van der Walt
Die aktivis Michael Amushelelo se aansoek om teen die landdroshof se beslissing om hom borgtog te weier, te appelleer, is gister van die hand gewys.Regters Naomi Shivute en Philand
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer