Amupanda word beskerm teen regskoste
Verhoor oor Rooilyn begin Januarie
Indien Job Amupanda die regsgeding teen onder meer die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme verloor, sal hy nie regskoste hoef te betaal nie.
In die hofsaak waarin Job Amupanda eis dat die veeartsenykordonheining, ofte wel die Rooilyn, verwyder word, het die hof beslis dat hy geen koste hoef te betaal as hy die regsgedin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie