Amukwelele onskuldig bevind aan verkragting
Vrou se getuienis glo vol gate
'n Polisiewoordvoerder het Maandag as 'n vry man uit die hof gestap nadat hy aanvanklik in 2020 in hegtenis geneem is op onder meer 'n klag van verkragting.
Fabian Amukwelele, ’n woordvoerder van die Namibiese polisie, is Maandag in die streekhof in Windhoek onskuldig bevind op ’n klag van verkragting en ’n klag van ontvoering. A
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie