Amerikaners terug in hof

Inspekteur onder kruisondervraging
Die verdediging beweer dat die beskuldigdes se regte nie ten tye van hul inhegtenisneming aan hulle verduidelik is nie.
Kristien Kruger
Die verhoor waarin twee Amerikaanse burgers reeds in 2011 in hegtenis geneem is vir die moord op mnr. André Heckmair, het Maandag in die hoërhof in Windhoek hervat.Een van die mo
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer