Amadhila se bates in visier

Voertuie, geld in bankrekeninge
Die adjunkbalju is gelas om op Onesmus Amadhila se bates beslag te lê om N$471 000 aan regskoste te verhaal.
Nikanor Nangolo
Die adjunkbalju in die Omusatistreek is opdrag gegee om dringend twee hofbevele teen die Noorde-sakeman en eggenoot van die Speaker van die Nasionale Vergadering, Onesmus (Tona) Am
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer