Aktiviste vry op borgtog

Appèlaansoek slaag in hoërhof
Mnre. Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma wat in Mei weens die ontwrigting van Chinese kleinhandelaars se werksaamhede in hegtenis geneem is, is gister borgtog toegestaan.
Kristien Kruger
“Dit is my oorwoë standpunt dat die belang van regspleging nie die verdere aanhouding van die appellante vereis nie. Die hof se besluit om borgtog in hierdie aangeleentheid te w
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer