Aktivis stel sy saak voor volbank regters
Amushelelo daag dele van die wet uit
Drie regters het Dinsdag Michael Amushelelo se grondwetlike uitdaging van die wet aangehoor en sal op 27 Augustus uitspraak lewer.
’n Volbank regters het Dinsdag die aktivis Michael Amushelelo se grondwetlike uitdaging van dele van die Strafproseswet en die Wet op Bankinstellings, in die hoërhof in Windhoek
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie