Air Namibia: Oudwerkers wen saak vir meer geld
Hofaansoek is suksesvol
Die hof het gister die likwidateurs beveel om die res van die geld aan die voormalige werknemers uit te betaal.
Hoewel die voormalige werknemers van die gelikwideerde Air Namibia reeds in Desember 2022 hul vergoedingspakkette ontvang het, het die hof gister bevind dat dié bedrag te min was.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie