Air Namibia: Oudwerkers veg vir nog geld
Hofuitspraak geskeduleer vir 14 Augustus
Die voormalige werknemers eis dat die likwidateurs nagenoeg N$2,5 miljoen aan hulle moet uitbetaal.
Hoewel die voormalige werknemers van die gelikwideerde nasionale lugredery Air Namibia reeds hul vergoedingspakkette ontvang het, is hulle tans in ’n hofstryd met die likwidateur
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie