Agterstand van duisende hofsake
Omvattende agterstande knaag aan die reg op spoedige geregtigheid
Vertragings in hofverrigtinge verleng aanhouding voor verhoor, veral vir dié aan wie borgtog geweier word of wat dit nie kan bekostig nie.
Namibiese landdroshowe het in Maart alleen 11 892 uitgestelde sake aangeteken, met polisieondersoeke wat vir 3 490 vertragings verantwoordelik was.Dit is volgens die jongste syfers
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie