ACC se ondersoek wéér bevraagteken

Wetlikheid onder die vergrootglas
In die saak waar die aanklaer-generaal 'n voorlopige beperkingsbevel bekom het om die Fishrot-beskuldigdes se bates te bevries, is die ondersoek en bewyse waarop sy steun nou onder die loep.
Kristien Kruger
Drie van die Fishrot-beskuldigdes het in ’n tussentydse aansoek die Poca-saak aanhangig gemaak, nadat dit tydens hul onlangse aansoek om borgtog aan die lig gekom het die Teenkor
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer