Aanklagte teen Maree bekend
Oudreservis pleit onskuldig
Toe Johann Maree gister gepleit het, het meer inligting aan die lig gekom oor die verskeie aanklagte wat verband hou met die beweerde seksuele misbruik van 16 minderjarige seuns.
Die voormalige polisiereservis en vermeende pedofiel Johann Wickus Maree het gister in die hoërhof in Windhoek onskuldig op 74 hoofaanklagte en al die alternatiewe klagte teen hom
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie