Staat benodig N$16 mjd. om gesondheidsorg op te gradeer
Plan sluit konstruksie van Windhoek-distrikshospitaal in
Meer as 2 000 gesondheidswerkers is sedert verlede jaar aangestel terwyl Namibië voorberei om ’n omvattende plan vir universele gesondheidsorg uit te rol.
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste sê hy werk daaraan om befondsing te bekom vir ’n omvattende opgradering van die staat se gesondheidsorgstelsel ter waarde v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie