• Tuisblad
  • HEALTH
  • Gesondheidsministerie betwis verstekvonnis van N$14 m.

Gesondheidsministerie betwis verstekvonnis van N$14 m.

ARV-nalatigheid verwerp
Regstappe is nie behoorlik beteken nie, wat enige grondslag vir ’n verstekvonnis ongeldig maak.
Elizabeth Kheibes
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het ontken dat verstekvonnis van N$14 miljoen in die hoërhof teen hom uitgereik is. Volgens die ministerie bestaan daar
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer