• Tuisblad
  • HEALTH
  • 'Gebreke by psigiatriese saal dra by tot ontsnapping'

'Gebreke by psigiatriese saal dra by tot ontsnapping'

Toestande glo “uiters gevaarlik”
Die woordvoerder van die ministerie van gesondheid het gesê daar is bestaande beleide wat die kwessie van ontsnapte en aggressiewe pasiënte bestuur.
Elizabeth Kheibes
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het erken infrastruktuur- en personeeltekorte het verlede maand tot die ontsnapping van ’n geestesongestelde pasiënt bygedr
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer