Regering sluit wyle Nujoma se kantoor

Verklaar as ’n nasionale erfenisterrein
Stigterspresident Sam Nujoma is in Februarie 2025 op die ouderdom van 95 oorlede.
Nikanor Nangolo
Die regering het die kantoor van wyle stigterspresident Sam Nujoma amptelik gesluit, met die kabinet wat goedkeuring verleen het dat die perseel as ’n nasionale erfenisterrein be
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer