'President kan mag oorskry'

Ondermyn openbare vertroue
Opposisieleiers het die regering daarvan beskuldig dat hy wette opstel wat die belange van diƩ in mag dien, eerder as die land se langtermynbehoeftes.
Nikanor Nangolo
’n Hewige debat het gister in die parlement uitgebars toe die wysigingswetsontwerp op petroleum (eksplorasie en produksie) van 2025 onder die loep gekom het om beheer oor die
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer