Ministers draai glo nie stokkies

Theofelus sê parlementêre pligte nie ontduik
Beskuldigings is van die hand gewys dat kabinetsministers parlementêre vrae ontwyk en die vertragings is glo te wyte aan langdurige hersieningsprosesse.
Nikanor Nangolo
Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, Emma Theofelus, het aansprake verwerp dat ministers doelbewus parlementêre sittings ontduik of vordering met nasionale sake v
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer