Agribusdev spook steeds

Vrae oor herintegrasie van personeel
’n Kontrak van N$5 miljoen is aan Cha-Cha-Cha Management Consultancy toegeken om die ontbinding te finaliseer en die herintegrasie van personeel te fasiliteer.
Elizabeth Kheibes
Nuwe vrae gaan in die parlement gestel word oor die ontbinding van die beleërde staatsbeheerde Agribusdev wat reeds vir jare sloer. Kommer word toenemend geopper oor die stad
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer