Ruanda de Beer stof almal uit op Omeya-baan

Gholf
'n Stewige getal klublede het vir gesogte pryse meegeding.
Andrew Poolman
Omeya Gholfklub het Saterdag sy gewilde Lidmaatskapkompetisie aangebied. Altesame 72 spelers het ingeskryf met die hoop om gesogte pryse soos lidmaatskap van die klub vir ‘n
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer