Voorouers se medisynekas al hoe belangriker

Gebaseer op wetenskaplike bewyse
Deur tradisionele medisyne in die hoofstroom van gesondheidsorg in te sluit, kan help om die gapings in toegang tot gesondheidsorg vir miljoene mense oraloor die wêreld te oorbrug.
Henriette Lamprecht
Tradisionele, aanvullende en geïntegreerde geneeskunde (TCIM) word in 170 lande, insluitend Namibië, beoefen en deur miljarde mense oraloor die wêreld gebruik. Met ’n groeiend
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer