Voorkoming is beter as genesing

Aantal pasiënte met chroniese siektes styg
Die rol wat vroeë sifting en gereelde gesondheidsondersoeke speel in die voorkoming en vroeë opsporing van siektes neem toenemend toe.
Annemarie du Toit
Wêreldwyd word die fokus al hoe meer op voorkomende gesondheidsorg geplaas namate gesondheidstelsels op die groeiende las van chroniese siektes en die finansiële druk van laat di
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer