Verwysings kos geld
Gevorderde gespesialiseerde dienste nie beskikbaar
Die staat se verwysingstelsel vir pasiënte uit veral verafgeleë streke soos Zambezi na Windhoek, hou beduidende finansiële implikasies vir die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se begroting in.
// MK testing tag
Die staatshospitaal op Katima Mulilo in die Zambezistreek verwys gemiddeld 30 pasiënte per maand na tersiêre gesondheidsgeriewe soos die Windhoek Sentrale Hospitaal, asook die Ka
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie