Veldtog wil wanvoeding bekamp

Eerste 1 000 dae uiters belangrik
'n Inligtingsessie oor wanvoeding en borsvoeding vir swanger ma's en kinders tot die ouderdom van twee jaar oud, is Donderdag in Gobabis aangebied.
Kristien Kruger
Talle ouers en veral ma’s van die Omahekestreek het Donderdag by die Epako-kliniek in Gobabis byeengekom vir die 1 000 Dag Veldtog-geleentheid wat die ministerie van gesondheid e
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer