Uitsuigstelsels nie gereeld skoon gemaak
Risiko vir gesondheid
Restaurante aan die kus kan moontlik onwettig bedryf word omdat hul uitsuigwaaiers en -stelsels nie aan die verkose regulasies voldoen nie.
Voedselondernemings langs die kus, insluitend restaurante, wegneemeteplekke, kafees, vulstasies en hotelle, word moontlik onwettig bedryf omdat suigwaaiers in hul kombuise nie aan
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie